Hallo Pierre!
Het jy toe reggekom? Ek het 'n 1995 Isuzu kb200 swb en beplan om die selfde roete te stap as jy. Kry my v8 by lexusv8conversions in pta noord. Hy is klaar gediens en hulle voorsien die ecu vir die enjin en ratkas. Jy moet hom net maak pas, radiator verander na 'n 3core met...